Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dome Home Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Haakdoringstraat 8, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dome Home Accommodation bied bekoorlike verblyf in Mbombela (Nelspruit) en is sentraal geleë in een van Mbombela (Nelspruit) se stil woongebiede, net 5 minute vanaf die sakekern en naby alle mediese en winkelsentrums. Gaste sal hartlik deur die Eckelmann-gesin verwelkom word.

Die unieke koepelwoonstelle bied uitstekende waarde vir geld en is perfek vir vakansie- en sakeverblyf. Die en suite-badkamers het 'n stort.

Die tuin, met sy swembad (slegs op versoek) is die ideale plek om te ontspan en te ontspan gedurende die Mbombela (Nelspruit) somers. Die tuin bied ook 'n braai-area wat vir alle gaste beskikbaar is. Die eiendom het veilige mure met elektriese heining en gaste het hul eie afstandbeheerde toegang tot die eiendom.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 170 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Juanita J
5.0
Vriendelik en baie netjies. Heerlik gebly. Vriendelik ontvang. Behulpsaam en kamers baie netjies.
Feb 2025
Elize N
Gesin met tieners
5.0
Vrienselike ontvangs gekry en lekker gebly. Netjiese eenhede, waarde vir geld. Veilige omgewing.
Jun 2024
L.j A
5.0
Suited my needs. I booked it for my staff. They were extremely happy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Cindy C
Besigheidsreis
5.0
Dit was vir besigheid, die verblyf was uitstekend, ons sal dit beslis aanbeveel. Ja, dit was uitstekend.
Feb 2024
Willem J
Saam met lewensmaat
4.6
Rustig. Baie lekker gebly. Einaar is so gasvry en baie oulik. Kan bietjie op netheid (skoonmaak van eenhede verbeter).
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Eckner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 170

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Haakdoringstraat 8, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Dome Home Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Haakdoringstraat 8, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40d92c50f3941cc7e6a4b3c5227141dca2c2cd0f973319e6dabf98010f0d25100f858569b3c6e60bfbb38bbf2ca313d1b887?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 170 5 1 5 8 Haakdoring Street West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -25.47805648675 30.955225378275

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang