Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphins Paradise

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfyn-rylaan 1064, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Dolphins Paradise is 'n vakansiewegbreek vir die hele gesin en is geleë aan die lieflike Suidkus van KwaZulu-Natal, in die stil, pragtige dorpie Leisure Bay, met volle see-uitsigte.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers en kan tot 10 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n pragtige see-uitsig, toegerus met 'n spa-bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n privaat badkamer met óf 'n stort óf 'n stort en 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n TV met DStv en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is 'n speletjieskamer met 'n tafelvoetbaltafel, bordspeletjies en 'n tekenmuur.

Daar is lieflike braaigeriewe op die onderdakstoep asook 'n privaat swembad beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.

Die area is stil en veilig met baie diere- en voëllewe. Die huis is 'n straat weg van die see en swemstrand af.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Spa-bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
3.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Mark M
Saam met vriende
5.0
Great stay and good value for money. Great location, very spacious home away from home, great entertainment area with spectacular views...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Diane L
Gesin met klein kinders
5.0
One of the best holiday homes we have had. Very spacious especially with kids. Beautiful holiday home, the house is very spacious, whic...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Melanie D
4.8
Relaxing, spacious and comfortable. Beautiful sea view from a lovely spacious verandah and braai area. Lovely pool and comfortable holi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Kerry C
4.6
Absolutely wonderful. Beautiful location and definitely value for money. The property is wonderful and we really enjoyed having access ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Kajal R
Gesin met klein kinders
4.6
Relaxing. It was awesome, a very nice place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Dolfyn-rylaan 1064, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dolphins Paradise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfyn-rylaan 1064, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb38b40eddd1fa38d2de35826329a24064dfec892e9d98deb2fbc1f30274dbee2cb97a5a71c359dcbed6a14291386309c7359?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 10) 7 5 1 5 1064 Dolphin Drive Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.018466583381 30.249914689752

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang