Dolphin Point B&B
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wavecrest-weg 31, Athlone Park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Dolphin Point Bed and Breakfast is in Amanzimtoti, aan die suidelike punt van Durban, geleë.
Ons ligging bied pragtige see-uitsigte vanuit al die kamers.
Ons is net 50 km vanaf King Shaka Lughawe, gerieflike 35 minute se ry. Dit maak ons 'n ideale bestemming vir beide sakereisigers en reisigers!
Daar is 'n verskeidenheid kamers om van te kies, wat wissel van dubbelkamers, tweepersoonskamers of 'n ruim min-suite, tot 'n gesinseenheid.
Elke kamer het lugversorging, WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n swembad op die perseel vir gaste om te geniet asook braaigeriewe.
Dolphin Point is in 'n rustige woonbuurt van Durban, sowat 20 km vanaf Durban se strandfront geleë. Geniet plaaslike restaurante en winkels in die nabyheid van die B&B.
Die Amanzimtoti-hoofstrand is 6 minute se ry weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Wavecrest-weg 31, Athlone Park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Dolphin Point B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wavecrest-weg 31, Athlone Park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering: