Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolly@Skuitbaai

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuitbaai 130, Oubosrand, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dolly@Skuitbaai is 'n veilige selfsorgverblyf met pragtige uitsigte oor die see in 'n privaat landgoed in Skuitbaai, Tsitsikamma. Afgeleë naby die see en berge, maak dit die ideale wegbreek vir natuurliefhebbers of enigiemand wat in 'n rustige en veilige omgewing wil ontspan.

Vakansiehuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Albei en suite-badkamers is toegerus met storte. Een slaapkamer vloei na die leefarea wat 'n sitkamer en eetarea het, terwyl die ander slaapkamer na die kombuis vloei.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n oond en kookplaat, 'n yskas-vrieskas, 'n broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na die leefarea met 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 langs 'n binnebraai, en 'n sitarea wat met 'n gemaklike rusbank ingerig is voor 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale (Compact Plus). Daar is 'n ekstra slaapbank in die sitarea. Die leefarea lei na 'n gemeubileerde dek wat oor die see en fynbos uitkyk, met die dek reg langs die houtvuur-warmbad. Wi-Fi is ook beskikbaar.

Daar is 'n omskakelaar wat elektrisiteit verskaf tydens beurtkrag.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Gaste is stapafstand vanaf die Fynbos-gholfklub, waar 'n potjie gholf, etes, verhitte swembadgeriewe en drankies geniet kan word. Gaste het ook toegang tot die klein hawe vir veilige swem, die toegewese braai-areas asook die getypoel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Euodia R
Gesin met klein kinders
5.0
Gemaklik, natuurskoon is besonders. Ongelooflike uitsig, klanke en reuke. Hout aangedrewe warm bad verhit redelik vinnig met 'n sak hout. Bokkies tuss...
Sien meer
Jan 2025
Corrie D
Saam met vriende
5.0
Pragtig! Fantasties! Uitsig asemrowend! Blyplek pragtig.
Des 2024
Robyn D
Saam met vriende
5.0
Fantastic and magical place. Fantastic place. Fantastic host. Highlights are the view and the hot tub. Lovely beachy vibe with everythi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Mariska L
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend, fantasties, mooi & wow. Dit was die mees asemrowende verblyf ooit. Die uitsig is fantasmagories. Ek sal definitief die verblyf weer besoek...
Sien meer
Okt 2024
Pieter D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi uitsig en ligging. Die verblyf was baie lekker.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Skuitbaai 130, Oubosrand, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
  • Gaste dink Dolly@Skuitbaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuitbaai 130, Oubosrand, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b133af8724a30920ae1a3bd6f677aba271587415c192fa59576c0930628f70f7595c9ab1347d9265376d4a74f5d40ebfd21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 73 5 1 5 130 Skuitbaai Oubosrand 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.074704794008 24.236747672019

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang