Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dodo House

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Celliers-straat 11, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Vanaf R11 250 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Dodo House is sentraal geleë in die hartjie van die pragtige dorpie Riebeek Kasteel, een van die oudste dorpe in Suid-Afrika. Die eiendom is 80 km vanaf Kaapstad geleë. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers met lugversorging en 5 badkamers met slaapplek vir tien gaste. Vier van die slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed en het en suite-badkamers met storte. Die laaste slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n bad.

Drie van die slaapkamers het privaat tuine. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele, 'n sitkamer met gemaklike banke, 'n TV en 'n kaggel. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en koffiemasjien. Die huis is toegerus met rugsteunsonkrag en 'n omskakelaar om te help tydens beurtkrag.

Gaste kan buite op die dagbed of swembadstoele ontspan, of 'n verfrissende swem in die swembad geniet. Veilige parkeerplek, braaigeriewe, 'n pizza-oond en komplimentêre WiFi is alles beskikbaar.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sophia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Sarel Celliers-straat 11, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dodo House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 11 250
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 11 250
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Celliers-straat 11, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA786fb3a9c1ce76c21e71fcf94150b9805b4a11b4d921e63f8f2960ad2ab7d4c0ed991b8b51549cd8a8ddd841a3c412d0893d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 250 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 11 Sarel Celliers Street Riebeek Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.382909003999 18.895332975394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang