Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Estate

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 241 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Thys D
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Satisfied. Very good. Will make use of them again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2024

Redelik. Die badkamer-ruimte is beperk. Die rede vir 2 sterre vir veiligheid is: Die veiligheidshekke was buite werking en het die meeste van die tyd oopgestaan. Ons het juis daar bespreek vir 'n veilige verblyf en parkering.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Eben K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Sep 2024

As die eienaar geld spandeer op die kamers ens., sal dit heelwat beter wees. Ons het die beste van die saak gemaak. Die buitekant van die kamers/geboue ens. is baie mooi, maar dit lyk beslis of die geld opgeraak het in die kamers. Beddens was nie van die beste gehalte nie en so ook die beddegoed. Die dame wat skoonmaak het haar bes gedoen en het seker die beste diens gelewer van die lot. Die security hek maak jy met die hand oop en toe, so beteken niks!

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
2.0
Jan 2024

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Merushca L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Awesome stay. Had a wonderful stay at Eden Lodge, definitely a place to get away from the city. Kids enjoyed the pool. I love that it's not crowded. Wonderful staff. Thank you to the receptionist, and the ladies that take care of the premises - we will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie tuis gevoel en gemaklik en die restaurant was awesome. Sal verseker weer daar gaan oornag die kliëntediens was puik, dit is stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chaeslin
Eden Estate
Thank you, Kerry, for your review. We appreciate it.

Louw R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2023

Rustige oornag plek. Ons het lekker geslaap op die ferm matras. Nie regtig lank genoeg gebly om enige ander opmerkings te maak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rika V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2023

Al was dit net 'n oornag, is die plek die moeite werd. Daar kan gerief wees vir die ketel om nie die badkamer wasbak te gebruik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Chaeslin
Eden Estate
Thank you for your review.

Bradley M
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2023

Not satisfied. No backup power for loadshedding. No burglar door. Old bed. White sheets and towels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Debbie V
1 nag Saam met vriende
2.8
Des 2023

Baie rustig. Dis reg vir een aand oor slaap. Skoon en netjies. Dis reg vir 'n oorslaap.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Chaeslin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 241

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 112 Landbou-pad, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAanwCuIYYnGXLsdp3HeBAveHRU6fTP3MyAFnbs6HQFEIebBqCaq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 241 5 1 4 Plot 112 Landbou Road Kimberley 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.778835953419 24.747956693173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang