Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Withuis

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Niekerk-straat 458, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Withuis is 'n kontemporêre en ruim selfsorgkothuis in Rosendal. Die eiendom is in die middedorp langs die park geleë, met lieflike uitsigte na die berge.

Hierdie bekoorlike, ruim kothuis het slaapplek vir 1 of 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n verhitte handdoekreling en 'n aparte stort en bad. Alle handdoeke en linne word voorsien.

Die ruim oopplan-kombuis wat goed toegerus is, het 'n stoof, 'n dubbeldeur-yskas, 'n mikrogolfoond en 'n wasmasjien vir gerief. Daar is ook 'n Nespresso-koffiemasjien. Die aangrensende leefarea bied 'n houtkaggel en glasdeure wat na 'n groot dekarea oopmaak.

Die dek kyk uit oor 'n plonspoel in plaasstyl, asook die plattelandse landskap en berge. Daar is ook 'n groot braai, sambreel en buitelugstoele waar gaste hulself kan geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter geslote hekke op die eiendom.

Die erf is omhein vir honde.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 180

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Van Niekerk-straat 458, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Gaste dink Die Withuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Niekerk-straat 458, Rosendal, 9720, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57f9b76b5b6b7692faf023b7b5390a3eef2c1dea319fe95b28b762833e711a86af6bef2705164408b58deaa67e15308051e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 458 Van Niekerk Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.507343844878 27.93520135582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang