Die Windpomp
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cuito Quanavale-laan 44, Gobabis, Namibië, 0000, Omaheke
- Vanaf R1 570 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Windpomp is 'n gastehuis wat in die dorpie Gobabis geleë is.
Verblyf word gebied in 20 individueel versierde slaapkamers wat gemeubileer is met óf 'n koninggrootte-, 'n dubbel- of enkelbeddens, asook 'n yskassie, lugversorging en 'n TV. Elke slaapkamer het sy eie badkamer.
Bykomende geriewe sluit veilige parkeerplek, internetverbinding, braai-area en swembad in. 'n Kontinentale ontbyt is elke oggend beskikbaar teen 'n ekstra fooi.
Nabygeleë besienswaardighede sluit Gobabis Museum en Harnas Wildlife Foundation in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Cuito Quanavale-laan 44, Gobabis, Namibië, 0000, Omaheke
- Gaste dink Die Windpomp het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cuito Quanavale-laan 44, Gobabis, Namibië, 0000, Omaheke
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang