Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Vlakvark Double Chalet

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
    5 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dinokeng Wildreservaat, Hartebeestfontein 15, Pretoria, 0400, Gauteng
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Die Vlakvark Double Chalet is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf in Dinokeng Wildreservaat, Gauteng bied. Ideaal vir 'n gesinswegbreek weg van die gewoel van stadsgeraas.

Die kothuis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die tweede slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond en yskas-vrieskas, asook eetgerei en breekware. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike rusbanke, perfek om saam met familie en vriende te kuier.

Buite het gaste toegang tot 'n Lapa-area met meer buitelug-eetplekke, asook 'n privaat braai-area en 'n boma-area. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende gemeenskaplike swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.

Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Betsie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 164

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Dinokeng Wildreservaat, Hartebeestfontein 15, Pretoria, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Die Vlakvark Double Chalet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
    5 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dinokeng Wildreservaat, Hartebeestfontein 15, Pretoria, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fbc9732f9014637e60e68751cb5b9746f2eb532db8bcc790533cff66ae09863aaebe865fa62b5fee3aca8f697346a38346b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 5 mense 1 5 1 5 Dinokeng Game Reserve 15 Hartebeestfontein 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.393937600269 28.417458773805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang