Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Tuinhuisie

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dampierstraat 16, Elliot, 5460, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Tuinhuisie is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 2 mense in Elliot.

Die eenheid bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gerieflik, linne en handdoeke, asook elektriese komberse en verwarmers vir koue winteraande.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n elektriese braaipan, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. 'n TV met DStv is in die eenheid beskikbaar.

Buitebraaigeriewe word voorsien, en onderdakparkeerplek word agter 'n elektroniese hek voorsien. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Die Tuinhuisie is net 250 m vanaf 'n wegneemrestaurant, 'n kerk en 'n kruidenierswinkel. Die area bied verskeie staproetes, asook visvang, en verskeie bergpasse soos die Bastervoetpadpas.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Dampierstraat 16, Elliot, 5460, Oos-Kaap
  • Gaste dink Die Tuinhuisie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dampierstraat 16, Elliot, 5460, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4513437b87b6052e93b8d25517238b9c28d355434fd02b4f748936de1cbee41a2c01d3074749c5ced72cd155f3fad998c69c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 16 Dampier Street Elliot 5460 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.33336 27.84883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang