Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Strandwolf

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Duine Road, Henties Bay, Namibia, 0000, Hardap
  • Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Strandwolf is langs De Duine Hotel in Hentiesbaai, Namibië geleë en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne stapafstand van die strand af. Dit is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin of groepe familie en vriende wat op soek is na 'n vakansiewegbreek.

Verblyf word gebied in 5 identies versierde woonstelle wat gemaklik tot 4 gaste elk kan akkommodeer. Elke eenheid het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die kamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens, en die badkamer in elke woonstel is toegerus met stortgeriewe.

Elke woonstel het 'n oopplan-sitkamer, -eetarea en kombuis wat toegerus is met selfsorggeriewe. Elke woonstel het 'n ingeboude braai wat na óf 'n balkon óf 'n patio oopmaak.

Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis en 'n ingeslote parkeerarea is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Ligging

  • Duine Road, Henties Bay, Namibia, 0000, Hardap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Duine Road, Henties Bay, Namibia, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d81bb675b0181bced34626440b068709596e30827c271be4261a885dce659223ca115404c1e769fff87faa6c39bc40acf59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense Duine Road Henties Bay 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -22.117485226717 14.276660102902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang