Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Stoep

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornhoek Plaas, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Stoep bied gerieflik gemeubileerde eenhede net 4 km vanaf Tzaneen en bied 'n uitsig oor die dam en omgewing.

Gaste het 'n keuse van 5 kamers; 3 gesinskamers wat met dubbel- en enkelbeddens ingerig is, en 2 kamers wat elk met dubbelbeddens ingerig is. Die kamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en alle linne en toiletware word voorsien.

Al die kamers het lugversorging en is toegerus met 'n TV met 18 DStv-kanale, asook WiFi-toegang. Die eenhede het ook kombuisies mikrogolf, tweeplaatstoof en oond, yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Beskuit word voorsien en ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.

Gaste kan van die braaigeriewe by die swembad gebruik maak. Hout en vuuraanstekers word voorsien. Onderdakparkeerplek word voorsien en 'n nagwag is op die perseel beskikbaar.

Die Stoep is geleë van die R71 op pad na die Krugerwildtuin en Mosambiekse grens.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 239 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Endriku G
Saam met vriende
5.0
Wonderlik. Rustig. Ontspannend. Dit was fantasties! Sulke pragtige uitsig en gasvrye mense! Die pad op is bietjie intimiderend, maar kon dit maklik ry...
Sien meer
Jan 2025
Florence G
5.0
Baie netjiese en skoon verblyf. Baie skoon en netjiese woonstel. Baie gawe eienaars wat graag ons te hulp wou wees. Lekker braai area langs die swemba...
Sien meer
Des 2024
Martin D
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker. Ja, ons het baie lekker gebly.
Des 2024
Lizane V
Gesin met tieners
5.0
Very nice! Very nice and comfortable!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Morten B
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful guest house. Great guest house! We loved all the little details in the rooms and in the gardens and also the views!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan En Hannie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 239

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Doornhoek Plaas, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Die Stoep het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tzaneen Laeveld Limpopo
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornhoek Plaas, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzYWY1YjRlLThiYjctNGMyZC1hY2U4LTQ2NWI1NWY3MWU3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 239 5 1 5 Farm Doornhoek Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.796666666667 30.188333333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang