Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Rondawel

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S542, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Rondawel is op 'n plaas geleë wat 6 km buite Trompsburg geleë is, 'n klein dorpie net langs die N1-hoofweg.

Die Rondawel-eenheid word omring deur 'n goed versorgde tuin. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 4 mense. Daar is 2 enkelbeddens wat saamgestoot is om 'n koninggrootte-bed te vorm, asook 'n enkelbed met 'n enkel-uittrekbed onder. 'n Bababedjie kan op versoek voorsien word. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die Nessie-eenheid word ook omring deur 'n goed versorgde tuin. Dié eenheid het 1 slaapkamer wat slaapplek vir 2 gaste bied. Hierdie eenheid lei na 'n houtdek met groot deure wat na die tuin oopmaak. Die is 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die rondawel het 'n kombuis met mikrogolf, breekware, eetgerei, 'n induksiestoof en 'n yskas-vrieskas, terwyl Die Nessie net 'n yskas en breekware het. Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek vir albei eenhede beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 126 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marie V
5.0
Lekker oornag plek. Baie gerieflike blyplek, maklik om daar uit te kom. Vriendelike gasvrou en heerlike groot stilte en donker op 'n plaas.
Feb 2025
Marlyn L
5.0
N oornag plekkie waar mens werklikwaar tuis voel. Só lieflik vir n moeë reisiger; hierdie is een van ons gunsteling oornag plekke tussen Kaapstad en J...
Sien meer
Feb 2025
Samantha L
Saam met lewensmaat
5.0
We will stay at Die Rondawel again! We had a very comfortable stay. Our hostess was friendly and helpful and made us feel very welcome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Dawie K
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en vriendelik. Ons het lekker gebly.
Jan 2025
Vida V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik geslaap op pragtige plaas. Sien sterre.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kotie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • S542, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Gaste dink Die Rondawel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S542, Trompsburg, 9913, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxZWQyMjhjLWJkYTgtNDY2MC1hMGNiLWMzYzI4MzMzZTljMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 126 5 1 5 S542 Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.026022 25.715379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang