Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Peperboom B&B

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Peperboom B&B bied gaste gerieflik gemeubileerde selfsorg-chalets op 'n boomryke eiendom net langs die N12 in Victoria-Wes.

Gaste het 'n keuse van 2 aangrensende, selfsorg-chalets wat tot 4 volwassenes kan akkommodeer, of 'n gesin van 4 volwassenes en tot 2 kinders. Elkeen van die chalets beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n privaat badkamer met 'n stort of 'n bad, en 'n stapelbed en 'n slaapbank in die sitkamer. In die somer is lugversorging en waaiers beskikbaar, en in die winter word verwarmers en elektriese komberse vir die dubbelbeddens voorsien. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring. Die eiendom het 'n omskakelaar, en tydens beurtkrag is die plafonligte, TV en waterpompwerk, daar 'n enkelplaatgasstoof beskikbaar vir kookwater.

Die chalets het privaat kombuise wat volledig toegerus is met tweeplaatstowe, mikrogolwe, yskassies, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale is in elke eenheid beskikbaar, wat uitloop op 'n onderdakstoep met braaigeriewe.

'n Gemeenskaplike swembad is beskikbaar vir gaste om te gebruik, asook onderdakparkeerplek. Troeteldiere is welkom met vooraf reëlings.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Raymond P
Saam met lewensmaat
5.0
Dankie vir die beskuit, ontbytgraan en melk. Goed gerus na vermoeiende rit van byna 9 ure op die pad. Dankie aan die gasvrou vir betyds inligting oor ...
Sien meer
Jan 2025
Elsabe H
5.0
Rustige, veilige rusplek na 'n vermoeiende reis. Vriendelike, gasvrye ontvangs. Heerlike plekkie om af te saal. Netjies en lekker ingerig. Sal beslis ...
Sien meer
Jan 2025
Ronel O
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, gerieflike en rustige plekkie. Baie netjiese en rustige plek om te rus tussen vertrekpunt en eindbestemming. Baie vriendelik ontvang. Baie g...
Sien meer
Jan 2025
George W
5.0
Fantasties. Sal definitief aanbeveel. Dit was baie rustig, was goed ontvang en sal weer van julle gebruik maak wanneer benodig. Ja, sal ook aanbeveel ...
Sien meer
Des 2024
Bjorn C
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Goeie oornagplek vir verdere reis. Groot erf vir ontspanning. Nie luuks nie, maar netjies, privaat en goeie klientediens.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tereace Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs die N12, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Peperboom B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43cb9ec74edf6eab63ec6c4bae0d9ca17e13faca56127a78b49e41f38fb7d88232b1270f9ab76dc4493c1fd52c26e4942543?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 Off the N12 Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.410492758629 23.120571224965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang