Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Palms Gastehuis

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wiidstraat 11, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Palms Guest House is in Hopetown geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf vir tot 16 mense. Geleë op die hoofroete deur Hopetown verseker maklike toegang tot restaurante en winkels.

Daar is 4 kamers en 'n woonstel, almal met lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Gaste kan hul maaltye by die eetarea of by die Lapa geniet. Die Lapa het ook braaigeriewe beskikbaar.

Al die kamers het 'n TV met 'n ten volle funksionele DStv-dekodeerder. Elke kamer het 'n yskas in.

Die gastehuis word omring deur 'n elektriese heining en bied ruim, veilige parkeerplek op die perseel selfs vir karavane.

Die gastehuis is toegerus met 'n rugsteunbattery en omskakelaar wat elektrisiteit aan al die ligte en TV's verskaf. Daar is ook 'n watertenk en drukpomp.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Genevieve N
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely overnight stay. Lovely comfortable room with attention to small details like extra coffee, tea, rusks, and milk. Clean linen and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Annette N
5.0
Uiters tevrede, dankie. Kamer 4 was baie gerieflik vir my en my 84-jarige pa. Gasvrou baie behulpsaam en vriendelik. Was 'n plesier om te kon oorslaap...
Sien meer
Des 2024
Lisa G
Saam met lewensmaat
5.0
An oasis! Our room and bathroom were large and very comfortable, with everything and more that we required. The bonus of the kitchen an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Pieter N
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Baie lekker gebly. Netjiese juweel. Sy kan dalk 'n seep of twee in die badkamer los vir gaste.
Des 2024
Jc K
5.0
Heerlik gerus. Gasvry ontvang en so ook my hondjie. Alles wat jy nodig het, is in die woonstel. Dit is skoon en baie netjies.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

CJ Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Wiidstraat 11, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Palms Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wiidstraat 11, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75880f25ebf2a72ff4319f8f6ef29065cf5b7cfb85a64f055fecc3cba9b97f857f77221c0780fe1fbe0d06f79c0d1fee6d94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 11 Wiid Road Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.621562404924 24.089187615712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang