Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Opstal Gastekamers

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neethlingstraat 24, Bailliepark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R815 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Opstal Gastekamers is in die Bailliepark-woonbuurt, naby Potchefstroom se middedorp en die Mooirivier Mall, geleë.

Die gastehuis beskik oor 14 gastekamers. Hierdie eenhede is in 'n aparte gedeelte van die hoofhuis. Elke kamer is geskik vir 2 tot 4 gaste en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die gastehuis bied gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die gastehuis is 4 km vanaf The Bult-sakesentrum geleë. Die Bailliepark Spar en verskeie koffiewinkels is ook binne stapafstand van die instansie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 244 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mia W
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Ons het heerlik gebly. Die kamer was netjies, ruim en baie mooi.
Feb 2025
Sandra B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie vir jul diens. Uiters toegekomend met veranderde omstandighede. Kamer was skoon en netjies. Baie rustig, het baie lekker geslaap. Dankie v...
Sien meer
Feb 2025
Tersia K
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike diens. Pragtige blyplek met alles wat jy mag nodig kry. Ons gasheer was baie vriendelik. Pragtige kamer met meer as genoeg kuier spasie vi...
Sien meer
Feb 2025
Dia R
5.0
Rustig, skoon, stylvol. Vriendelike diens, baie skoon en netjies, pragtig en stylvol. Alles wat mens nodig het.
Feb 2025
Helena M
Gesin met tieners
5.0
Very comfortable, clean, spacious facility. Very pleasant. Comfortable, spacious, clean facility, with air-con and WiFi. Tea, coffee, m...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 473

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Neethlingstraat 24, Bailliepark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Die Opstal Gastekamers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R 815
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 815
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neethlingstraat 24, Bailliepark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4bb1ab41ba59603c6381c1dcaf81354c34ce73da109bba8e3be8619b00e1afc7a7526fa191e69e9c7a6dc2de51ef73b1c18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R815 per nag (plek vir 2) 244 5 1 5 24 Neethling street Baillie Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.713468232985 27.112521457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang