Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Moerbeiboom

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Theo V
1 nag
5.0
Feb 2025

Baie gemaklik. Baie gemaklik. Goed gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo! Dankie vir jou goeie terugvoer! Jy is baie welkom hoor, maak gerus weer so!

Sophia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Mooiste kamer, heerlik ruim en baie skoon! Pragtig! Skoon! Netjies! Baie oulike gasheer! Heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Sophia! Baie dankie vir jou terugvoer hoor. Altid lekker as mens voel dat gaste die moeite raaksien! Maak gerus weer so. Moerbeiboom. Groete, Chris

Tracy D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

It was ok, not complaining. Suitable room for leisure travel and short stays but not for business use. Limited space on the working desk that was provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Thank you for the feedback, Tracy!

Hanno M
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

No frills maar alles was skoon en netjies. Lekker gebly. Rustige buurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Dankie vir jou terugvoer! Groete, Chris

Wessel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Oorgebly op pad terug van Knysna af op pad Johannesburg toe. Baie lekker - baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Wessel! Dankie vir jou ondersteuning aan Die Moerbeiboom. Maak gerus weer so hoor, jy's n 'lekker gas'. Groete!

Sonja O
1 nag
5.0
Jan 2025

Hier oornag mens beslis weer! Ons oornag by Die Moerbeiboom was heerlik! Pragtige, uiters goed toegeruste kamer met 'n privaat area vir ons hond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Sonja! Dankie vir jou ondersteuning aan Die Moerbeiboom. Maak gerus weer so hoor, julle is 'lekke' gaste! Groete!

Sunel V
1 nag
5.0
Jan 2025

Uitstekende diens! Die kommunikasie was professioneel en vlot, en die kliëntediens. Uitstekende diens! Die kommunikasie was professioneel en vlot, en die kliëntediens het werklik uitgestaan. Ek is baie tevrede met die ervaring en sal dit beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Sunel! Dankie vir jou ondersteuning aan Die Moerbeiboom. Maak gerus weer so hoor, jy's n 'lekke' gas! Groete!

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties! Pragtige plek. Sal weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Beste Johan - Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Maak gerus weer so as jul na/deur Bloemfontein reis! Groete Chris

James S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Definitief aan te beveel. Sal weer daar oorslaap. Alles was netjies en skoon. Baie gerieflik en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo James! Dankie vir jou ondersteuning aan Die Moerbeiboom. Maak gerus weer so hoor, jy's 'n lekker gas. Groete!

Odelle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gesellig, warm, gemaklik. Wonderlik. Gasheer is great. Diere-vriendelik. Mooi, netjies, veilig. Sal werklik weer inklok met 'n ander geleentheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Odelle - Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Maak gerus weer so as julle na/deur Bloemfontein reis! Moerbeiboom Groete!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Marx-straat 25, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08434f45a121643becd13351414f9432818d83ba85ac291e6839e45897e3e981ed11edd3923a1e287a5612ad721e41c4753c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 25 Jan Marx street Langenhoven Park 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.10373040313 26.1512909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang