Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Letterhuis

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R407, Aswater Plaas, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Die Letterhuis is 'n pragtige huis in Victoriaanse styl op 'n plaas aan die buitewyke van Prins Albert. Die bekoorlike dorpie bied 'n verskeidenheid doendinge om te geniet, van wyn-, olyf- en kaasproe, tot sterrekyk en historiese besienswaardighede te verken.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede en derde slaapkamer albei 2 enkelbeddens het. Die badkamer in die huis is toegerus met 'n stort.

Daar is 'n goed toegeruste kombuis om in gaste se selfsorgbehoeftes te voorsien, terwyl bykomende geriewe 'n kaggel, braai-area en veilige parkeerplek insluit.

Aktiwiteite om in Prins Albert te geniet, sluit in begeleide historiese staptogte deur die dorp, spookwandelings in die aande, die verken van boeremarkte en kaasproe.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Verwarmer
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • R407, Aswater Plaas, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Letterhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R407, Aswater Plaas, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwzOdRWegqOk9yIBtSIMAlexS3g3jlywgIjrfm7W27xVZcrZLuD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense 14 5 1 5 R407 Aswater Farm 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.273641441605 22.375524044037

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang