Die Kussinkie
Beskrywing
Dié eenheid het 'n dubbelbed, 'n oopplan-leefarea met 'n slaapbank, 'n badkamer met 'n stort, lugversorging, 'n yskas, mikrogolfoond, 'n ketel, koffie, tee, beskuit en DStv. Buitebraaigeriewe word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Beurtkrag raak nie Die Kussinkie nie, aangesien dit sonkrag, rugsteunbatterye en 'n omsetter het.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n dubbelbed, 'n aparte leefkamer met 'n slaapbank, 'n badkamer met 'n stort, lugversorging, 'n yskas, ketel, koffie, tee, beskuit en DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Beurtkrag raak nie Die Kussinkie nie, aangesien dit sonkrag, rugsteunbatterye en 'n omsetter het.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 'n slaapkamer met twee enkelbeddens, oopplan-leefarea en -kombuis met stapelbedjies vir kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n privaat braai-area. Gratis WiFi, 'n slim-TV met Prime Video en 'n familiepakket is beskikbaar. Die eenheid is geskik vir gesinne, asook sakereisigers.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbed vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Huisreëls
Beurtkrag raak nie Die Kussinkie nie, aangesien dit sonkrag, rugsteunbatterye en 'n omsetter het.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Murray-straat 45, Hospitaalheuwel, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang