Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Hoek Huise

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 43, Villiers, 9840, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Hoek Huisie bied gerieflike stop-en-ry-verblyf langs die N3 in die stil buitewyke van die dorp.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede, Die Groot Hoekie en Die Klein Hoekie, en bied slaapplek aan tot 5 gaste. Die Groot Hoekie beskik oor 'n dubbelbed en een enkelbed in dieselfde kamer. Die Groot Hoekie het ook 'n volledig toegeruste kombuis en klein sitarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Veilige parkeerplek en braaigeriewe beskikbaar.

Die Klein Hoekie is toegerus met 2 enkelbeddens. Gaste het toegang tot 'n volledig toegeruste kombuis en 'n klein sitarea. Die badkamer is ook toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Veilige parkeerplek en braaigeriewe beskikbaar.

'n Bababed is op versoek beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Louis V
5.0
Beslis waarde vir geld en goed toegerus. Lekker selfsorg - net jammer dit is nie by die see nie. Sou ideale vakansieplekkie wees.
Des 2024
Riette S
5.0
Rustig en aangenaam. Alles daar wat mens kan nodig kry. Baie skoon en netjies. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.
Nov 2024
Georgina M
4.6
Perfect. It was great at a quiet place, refreshing for the mind. Peaceful sleep without disturbance. The availability of the network wa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Marilyn O
Saam met lewensmaat
4.6
Perfek vir reis met troeteldiere. Ons het die kuier baie geniet, skoon en netjiese verblyf. Ons het veilig gevoel.
Mrt 2024
Frans B
Saam met lewensmaat
4.0
Skoon plekkie vir oornag. Ons is baie goed ontvang en die huisie was skoon en netjies. Lekker vir oornag tussen Limpopo en KZN.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hannelie
Magaretha ...

Eiendomme 3

Resensies 108

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 43, Villiers, 9840, Vrystaat
  • Gaste dink Die Hoek Huise het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Villiers Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 43, Villiers, 9840, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a9bc7be289bfc4ca10c967b465c353a0613890c3c3a70af22a65bab676375f769246341923b6339987efd87807400c4588d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 43 Kerk Street Villiers 9840 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.032790660072 28.595493888855

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang