Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Groenhuis Guest House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koksfonteinstraat 13, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Groenhuis Gastehuis is in die klein dorpie Phillipolis in die Vrystaat geleë en bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir sakereisigers of diegene wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek. Die Groenhuis is 'n ideale halfpadstop wanneer jy tussen Gauteng en Kaapstad reis.

Die verblyf beskik oor 4 kamers, waarvan 2 'n dubbelbed het en 2 met 2 enkelbeddens. Daar is 3 en suite-badkamers, 2 met 'n stort, toilet en wasbak, en 1 met 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike sitplek. Die huis beskik ook oor lugversorging, verwarmers, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Gaste kan 'n wandeling deur die slaperige dorp neem en kan selfs 'n bietjie wild sien op hul wandeling.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Pieter L
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, ruim eenheid, lekker gebly. Ons het baie lekker gebly.
Feb 2025
Paul M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. It was a great experience - the peace and quiet and the townspeople were just so lovely and authentic - I will definitely vi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Marius M
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi verblyf. Tuin is goed versorg. Die windpomp gee karakter aan die plek. Die verblyf is "uitstaande".
Apr 2024
Marilyn M
5.0
A wonderful oasis. It was amazing! Facilities fantastic! Staff so helpful and kind.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Dennis M
Saam met lewensmaat
4.4
5 ster. Uitstekende verblyf, mooi tuin met swembad. Oase in die Karoo. Die personeel en eienaar se kommunikasie en gasvryheid is 5 ster.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jens Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 133

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Koksfonteinstraat 13, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Gaste dink Die Groenhuis Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koksfonteinstraat 13, Philippolis, 9970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1135a30134655f5c8b5484b2a7931a4e40880716bb58baf98a65e9617dde30535d698136d8dbaf97f0409ba073ed1787fe2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 13 Koksfontein Street Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.257806515479 25.263309280287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang