Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Goue Akker Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 268 Victoria Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Goue Akker Guesthouse is 'n bekoorlike gaste-eenheid wat in Vosburg in die Noord-Kaap geleë is. Hierdie gerieflike verblyf bied 'n verwelkomende toevlugsoord in die hartjie van die Karoo, ideaal vir reisigers wat op soek is na 'n rustige verblyf in 'n stil, landelike omgewing.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoof
slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe en beskik oor 'n sentraal geleë etenstafel met stoele. Dit strek tot by die sitkamer, wat ingerig is met gemaklike sitplek en 'n knus kaggel.

Buite het gaste toegang tot sitplek en 'n Weber-braai, en die eenheid beskik oor 'n plonsdam waar gaste kan afkoel. Hierdie sonkrag-eenheid het kameras buite en kom met 'n alarmstelsel en beskik oor 'n gasgeiser.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Ligging

  • 268 Victoria Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vosburg Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 268 Victoria Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f4234b8e47f178c14bbc36da4b2c191c267e6eb0b3d4167446f540a7a0eb9c50a425647749f21198657208ba734afb9f697?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 268 Victoria Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.574845329199 22.878513356483

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang