Die C Skulp
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Paardekraalweg 17, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R960 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die C Skulp is in Hartenbos geleë, 100 m vanaf die waterpark en die seefront-winkelsentrum. Dit bied gehalteverblyf vir vakansiegangers.
Die verblyf beskik oor 4 slaapkamers met slaapplek vir 2 gaste elk. Daar is 1 slaapkamer met 'n privaat badkamer en 3 kamers wat 1 badkamer deel.
Die gastehuis het 'n ruim sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.
Die gemeenskaplike kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Gaste word tydens hul verblyf veilige parkeerplek op die perseel bekostig.
Die huis is ook beskikbaar om as 'n geheel vir 'n groot gesin of groep vriende te huur.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Paardekraalweg 17, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Die C Skulp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Paardekraalweg 17, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap