Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Boma Eenheid

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kierieklapperweg 61, Elandshoek, Rayton, 1001, Gauteng
  • Vanaf R1 270 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Die Boma Eenheid is verbonde aan die gasheer se hoofplaashuis en is op 'n groeiende gasteplaas 8 km buite Rayton in Gauteng geleë. Hier kan gaste die naggeluide van die aangrensende Somabula Natuurreservaat ervaar asook die loeiende jakkalse in die woud.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor gemaklike rusbanke, 'n etenstafel en 'n TV met voorheen gelaaide films. WiFi-toegang word voorsien.

Die braai-area is gerieflik onder 'n afdak, en gaste kan ook die groot boma gebruik vir 'n rustige atmosfeer. By dié eenheid deel die gaste die buitelugspasie met die plaaseienaars se vriendelike troeteldiere.

Bordspeletjies, 'n boma, 'n piekniekarea, fietsry- en drafroetes, perdrygeriewe en trekkerritte is alles op die perseel beskikbaar. Konyne, kwartels, jakkalse, tarentale en 'n wye verskeidenheid voëls omring besoekers hier.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

DC Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 69

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kierieklapperweg 61, Elandshoek, Rayton, 1001, Gauteng
  • Gaste dink Die Boma Eenheid het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Elandshoek Rayton Gauteng
Vanaf
Vanaf R 1 270
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R 1 270
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kierieklapperweg 61, Elandshoek, Rayton, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00b3ea136e34b76aee69aa41225bc1706cb362d3c57261701a7821db65ce692933e3041688c928670a0bf7b581e225a0f8e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 270 per nag, vir 5 mense 18 5 1 5 67 Kierieklapper Way Elandshoek 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.722773974765 28.50280187791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang