Die Blou Huis
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Waterkant Street, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R3 970 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Die Blou Huis is in Stilbaai geleë en is 'n historiese huis wat in 1913 gebou is en bied luukse verblyf met direkte toegang tot die strand, wat dit die ideale toevlugsoord maak vir die hele gesin en vriende.
Die ruim huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers. Vyf van die slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens, terwyl die oorblywende slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel die gebruik van 2 badkamers, 1 met 'n toilet en bad met 'n oorhoofse stort, en die ander met 'n bad en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en ketel. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Boonop kan gaste in die TV-kamer met sitplek ontspan. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan maaltye buite op die gemeubileerde patio met 'n braai-area geniet. Vir diegene wat die area wil verken, is Walvis Uitkykpunt en Stillbaai-hawe binne stapafstand van die eiendom af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 26 Waterkant Street, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Waterkant Street, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang