Diamond Divers Accommodation
Beskrywing
Die Ateljeewoonstel het 'n oopplan-uitleg en slaapplek vir 2 gaste. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en 'n oond, 'n kookplaat, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n ontbyttoonbank met stoele. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die eenheid het 'n TV en 'n patio voor en agter. Braaigeriewe word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.
Lees asb. die huisreëls wat in die eenheid is.
Gaste moet die verblyf asb. in dieselfde toestand laat as waarin dit gevind is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dejablu Kothuis het slaapplek vir 2 gaste, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof, TV en tee- en koffiemaakgeriewe in. 'n Ontbyttoonbank met stoele is beskikbaar. Daar is 'n patio voor en agter die eenheid en braaigeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.
Lees asb. die huisreëls wat in die eenheid is.
Gaste moet die verblyf asb. in dieselfde toestand laat as waarin dit gevind is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 270, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang