Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Desert Rose Guest House and Self-catering

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Republiekstraat 40, Simonsig, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 095 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Desert Rose Guest House and Self-catering is in die dorpie Springbok, in die hartjie van die Namakwaland-area van die Noord-Kaap geleë. Die gastehuis bied B&B en selfsorgverblyf teen billike tariewe. Dit is ook gerieflik geleë binne loopafstand van verskeie restaurante, winkels en banke.

Skouspelagtige uitsigte oor omliggende granietkoppies-heuwels en die skilderagtige dorpie is vanuit jou kamer sigbaar. Desert Rose Guest House is in 'n stil woonbuurt geleë en is 'n baie sentrale blyplek gedurende die gewilde blommeseisoen, van Julie tot September.

Verblyf word gebied in ruim B&B-kamers en selfsorg-eenhede. Die B&B-kamers het lugversorging en beskik oor 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer, DStv, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die selfsorg-eenhede het elk 'n en suite-stort, 'n volledig toegeruste kombuisie en 'n privaat onderdakarea.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel met afstandtoegang.

Ontbyt word in die eetkamer bedien. Dit kan óf 'n gesonde vol plaashuis wees, met vars vrugte uit die tuin, óf 'n kontinentale of vegetariese ontbyt. 'n Ander spyskaart word elke dag bedien. Verpakte wegneem-ontbyt is ook op versoek beskikbaar.

Desert Rose Guest House and Self-catering is ideaal geleë op pad vanaf Windhoek in Namibië na Kaapstad in Suid-Afrika, wat dit 'n ideale oornagplek maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jonathan S
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable and relaxing. Excellent accommodation! Desiree was a wonderful hostess! The self-catering unit we stayed in was spotlessly ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Olga G
Gesin met tieners
5.0
Rustig. Ons het net 1 aand geslaap; dit was voldoende.
Jan 2025
Kurt K
Saam met lewensmaat
5.0
Unforgettable hospitality, warm hosts, and an exceptional experience. Our stay was absolutely exceptional! The hosts were incredibly wa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Harald D
Gesin met tieners
5.0
Great stay! Warmly welcomed by the host. Nice, clean apartment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Jennifer L
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier deur julle. Baie vriendelike gasheer en gasvrou.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Republiekstraat 40, Simonsig, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Desert Rose Guest House and Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 095
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 095
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Republiekstraat 40, Simonsig, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5ZDdlNmRiLTQwMGMtNDI4OS04NWQwLWIxY2Q5NjIyYTE2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 40 Republiek Street Simonsig 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.659041 17.893593

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang