Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deo Resta Guest Lodge

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 13, Moolman, Piet Retief, 2387, Mpumalanga
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Deo Resta Guest Lodge is op 'n rustige kleinhoewe in die historiese gemeenskap Moolman geleë, 10 minute se ry vanaf Piet Retief in Mpumalanga. Moolman is 1 km vanaf die hoofroete na die Noord- en Suidkus vakansiebestemmings in KwaZulu Natal geleë.

Die lodge, voorheen die Laerskool Moolman, is in 'n unieke gastehuis omskep. Die ou skoolgebou is omskep in 3 lieflike, ruim kamers wat gerieflike gehalteverblyf sal bied vir sakereisigers of gesinne wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek op pad na hul vakansie- of sakebestemming.

Die ruim eenhede beskik oor gemaklike beddens, badkamers met storte, die nodige oornag-kombuisgeriewe, komplimentêre WiFi en 'n TV met DStv, 'n privaat patio en veilige parkeerplek. Braaigeriewe, houtskool, vuuraanstekers en vuurhoutjies is beskikbaar.

Die groot tuine en rustige omgewing dra by tot die ontspanne atmosfeer wat gaste ervaar wanneer hulle Deo Resta Guest Lodge besoek.

Die gebou is byna 120 jaar oud en daar is tydens instandhouding sorg gedra om soveel as moontlik van die ou gebou te behou.

Gaste kom verken die area rondom Piet Retief vir die ryk Suid-Afrikaanse geskiedenis rondom dit. Swaziland is net 30 minute se ry van die lodge af en kan vir 'n opwindende daguitstappie sorg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willie en Lizel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Plot 13, Moolman, Piet Retief, 2387, Mpumalanga
  • Gaste dink Deo Resta Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 13, Moolman, Piet Retief, 2387, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7ada96a217aedde016140915fa325db2bb200cb20af854b7d3f126219b3f4872c7fa9b497502d6ed22f73dd46ecddde0fc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Plot 13 Moolman 2387 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.160256300808 30.862090292977

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang