Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deo Favente Holiday Home

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oorwinningstraat 25, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Vanaf R6 000 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Deo Favente Holiday Home is 'n gerieflike en ruim selfsorg-gesinsvakansiehuis in die bekoorlike dorpie Graskop in Mpumalanga. Graskop is naby die Panoramaroete en Krugerwildtuin, asook Pelgrimsrus en Sabie.

Die huis het slaapplek vir tot 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste, tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die vierde en vyfde slaapkamers het elk 2 driekwartbeddens. Die sesde slaapkamer het twee enkelbeddens.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n kookplaat en oond, ketel, broodrooster en 'n dubbeldeur yskas-vrieskas. Die huis beskik ook oor 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 8. Daar is 2 sitareas. Die eerste sitarea bevat 'n 50"-platskerm-TV, DStv-premiumpakket en 'n DVD-speler. Die tweede sitarea het 'n kaggel.

Die huis het 'n ingeboude braai en 'n swembad en tuinarea.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Lalal H
Saam met vriende
5.0
Enjoyed every moment! Relaxing home, all glasses, cutlery, pots, etc. we need for breakfast and braais. Very comfortable beds too.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Magdeline L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. My family and I thoroughly enjoyed our stay. The home was clean, cosy and warm, and we are definitely booking again and reco...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Khabonina M
Saam met vriende
5.0
Best value for money. The house is spacious and very clean. Comfortable beds too. We were very close to most activities. The host's rec...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Theo B
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat ek gehoop het. Baie lekker gekuier, sal weer in die toekoms vir Deo Favente gebruik.
Sep 2024
Paulani H
Gesin met tieners
5.0
Clean. Comfortable. Well equipped kitchen. We had a lovely stay. The kitchen is very well equipped. The house is comfortable and homely...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Manja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Oorwinningstraat 25, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Deo Favente Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oorwinningstraat 25, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3Xgn9z2YnecNRjkt54v8DuGwYNOm002EEzdGReto209tZejGWk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 12 mense 31 5 1 5 25 Oorwinning Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.929036753081 30.84323147021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang