Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DeMist Beach Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommerdarisstraat, Seaview Vakansieoord, eenheid 108, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

DeMist Beach Cottage is 'n selfsorg-chalet in die Seaview-vakansieoord, nie ver van die hoofdolfynstrand in Jeffreysbaai af nie. Die kothuis is naby baie van die hoofbesienswaardighede, insluitend die Super Tubes en minigholf, die skulpkunstenaars, en baie restaurante en kroeë.

Die kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, albei met 'n dubbelbed elk. Daar is 'n gedeelde badkamer met 'n toilet, bad en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, ketel en oond. Buite het 'n groot onderdakstoep met buitemeubels en 'n tuinarea met ingeboude braaigeriewe. Onderdak-skaduparkeerplek vir 2 voertuie word voorsien.

Die veilige afgesonderde Seaview Vakansieoord bied inwoners toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, tennisbaan en kinderspeelarea. Dit is jou ideale strandvakansieverblyf.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.5
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jansie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 89

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Drommerdarisstraat, Seaview Vakansieoord, eenheid 108, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink DeMist Beach Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommerdarisstraat, Seaview Vakansieoord, eenheid 108, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgW6bWT6N7F9BuHJRyIvAksovTAxx41kXwoSjy1ZsLYgM7Luo1w?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Drommerdaris Street Seaview Holiday Resort, unit 108 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.052581641799 24.916145950556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang