Del Torro 2
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 113 Mac Dougall Street, El Toro Park, Kimberley, 8430, Noord-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Del Torro 2 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Kimberley, Noord-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Twee slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens en het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Die oorblywende slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die moderne leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolf, dubbeldeur yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.
Ontspan op die ruim balkon met buitesitplek, asook 'n braai-area wat ideaal is vir skemerkelkies.
Veilige parkeerplek bied gemoedsrus regdeur jou verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 113 Mac Dougall Street, El Toro Park, Kimberley, 8430, Noord-Kaap
Toeganklikheid
Sien meer verblyf in Kimberley Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 113 Mac Dougall Street, El Toro Park, Kimberley, 8430, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang