Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Del Su Me 6

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 13, Del Su Me 6, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Del Su Me 6 is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in die veilige Del Su Me-kompleks in Margate, aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Die kompleks is ongeveer 400 m vanaf die Margate-hoofstrand en verskeie restaurante.

Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en suite-slaapkamer het 'n dubbelbed en het skuifdeure wat na die balkon oopmaak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2de badkamer het 'n stort. Daar is plafonwaaiers in al die slaapkamers.

Daar is nou rugsteunkrag tydens beurtkrag om die TV, ligte en 'n laaier te laat loop.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, groot yskas/vrieskas, skottelgoedwasser en tuimeldroër in. Die sitarea met lugversorging het 'n TV met 'n DVD-speler en volledige DStv-kanale. Die sitkamer maak oop na 'n aparte eetarea en 'n ruim balkon met strand- en strandmeer-uitsigte.

Die Del Su Me-kompleks bied 'n veilige gemeenskaplike swembad en braai-area. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien binne die omheinde kompleks.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Lagoon-rylaan 13, Del Su Me 6, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Del Su Me 6 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 13, Del Su Me 6, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9831bd5fe433d2662804c48100a14778d7b224c48ae811b17105a4afe813e96bf4f6e3b6a53a56d6151424e356d9398d39a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 6) 31 5 1 5 13 Lagoon Drive Del Su Me 6 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.857947168888 30.372866786543

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang