DeKat Selfsorg
Beskrywing
Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Handdoeke en toiletware word voorsien. Daar is 'n tafel met 4 stoele en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die deur lei na 'n privaat patio met 'n tafel en stoele wat 'n uitsig oor die voortuin bied. Die kombuisie is deel van die kamer en is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof met 'n oondjie, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Troeteldiere is teen 'n addisionele minimale koste welkom, mits dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed en 'n driekwartslaapbank. Die badkamer het 'n stort, toiletware, handdoeke, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is 'n platskerm-TV met volledige DStv-kanale. Die eenheid het ook 'n tafel met 3 stoele, en die agterdeur lei na 'n privaat patio met 'n tafel en stoele. Die aparte kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, tweeplaatstoof met 'n oondjie, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Troeteldiere is teen 'n addisionele minimale koste welkom, mits dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n ruim slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is beperkte spasie vir 'n matras vir 'n vyfde persoon. Die badkamer het beide 'n bad en 'n stort, alhoewel gaste aangemoedig word om eerder die stort te gebruik weens die waterkrisis. Die eenheid is toegerus met 'n volgrootte stoof, yskas, mikrogolf, en alles wat nodig is om enige maaltyd voor te berei. Al die kamers het privaat ingange en 'n patio met stoepmeubels. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Ekstra enkelmatras
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Gratis WiFi is by die tarief ingesluit.
Huisreëls
Troeteldiere is teen 'n addisionele minimale koste welkom, mits dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 3 gaste en het 'n dubbelbed, 1 enkelbed en 'n badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit WiFi, 'n TV, DStv en 'n kombuisie wat deel vorm van die kamer in, toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, vol stoof en ketel in. Die kamer se skuifdeur lei met 3 trappe af na 'n privaat patio met sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Troeteldiere is teen 'n addisionele minimale koste welkom, mits dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maasdorpstraat 2, Harmony, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang