Decollage Estate
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 68 Palmietfontein Road, Polokwane, 0699, Gauteng
- Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Decollage Estate is geleë op 'n stil, welige en veilige privaat landgoed in die hartjie van Limpopo Provinsie, en bied 'n rustige toevlugsoord net 6 km vanaf Polokwane. Dit is die ideale bestemming vir 'n rustige ontsnapping, 'n vinnige stop op pad na die Krugerwildtuin, sakereise in en om Polokwane, of bloot om te ontspan.
Omring deur die natuur, bied die lodge uitsonderlike kliëntediens, 'n ontspanne atmosfeer en opregte gasvryheid. Vlaktewild soos rooibokke en springbokke wei naby, wat bydra tot die natuurskoon. Decollage Estate beskik oor luukse kamers en 'n selfsorg-eenheid wat elkeen individueel versier is vir gemak en styl. Alle kamers sluit lugversorging, gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix en Showmax in. Die kamers is ingerig met luukse tekstiele en linne, elk met sy eie unieke karakter.
Die lodge bied 'n ruim eetarea en 'n oopplan-kombuis waar gaste elke oggend ontbyt geniet, met vriendelike personeel wat 'n goeie begin vir die dag verseker. Die seisoenale à la carte-spyskaart bied 'n noukeurig uitgesoekte reeks disse om te geniet. Vir vermaak spog Decollage Estate met 'n retro-kroeg, jacuzzi, swembad, boma-braai-area en 'n klein dam. Om beskikbaarheid te verseker, moet die jacuzzi-area ten minste 24 uur voor die tyd bespreek word.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 68 Palmietfontein Road, Polokwane, 0699, Gauteng
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 68 Palmietfontein Road, Polokwane, 0699, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang