Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deane Cottage

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deane-laan 31a, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Deane Cottage is 'n luukse selfsorg-gastekothuis wat aan die voet van Oliewenhuis se natuurreservaat skuil. Hierdie unieke verblyf spog met luukse geriewe, tesame met die rustigheid van die omliggende bos.

Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -sitkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, tweeplaatstoof en oond, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster. Die sitarea het lugversorging en beskik oor 'n slaapbank, asook 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is ingesluit.

Buite is 'n privaat tuin en daar is 'n sonkragstelsel so beurtkrag is nie 'n probleem nie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 156 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ronnelle H
5.0
Fantastic. Fantastic accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Glynnis M
5.0
Welcoming and comfortable. A beautiful and comfortable cottage with all required amenities. The host is super kind and helpful. Definit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Cecile L
5.0
Excellent. I will definitely come back again. Friendly hostess and lovely cottage.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Kerryn D
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, comfortable, well equipped and a friendly host. Deane Cottage was very well equipped and there were even some books to read. The...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Jan B
Gesin met tieners
5.0
Fantasties, skoon, luuks! Baie lekker, sal beslis weer teruggaan. Baie aandag gegee aan klein ekstras.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Julia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 156

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Deane-laan 31a, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Deane Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deane-laan 31a, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba0b2a69de38d396e1f7deab41254c9d6502e27d304357665dc8376049863370c8bcc97b150f39478bd6384657cd1fbc6318?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 3 mense 156 5 1 5 31a Deane Avenue Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.09568039812 26.222394146025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang