Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deane Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 157 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ronnelle H
1 nag
5.0
Feb 2025

Fantastic. Fantastic accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glynnis M
1 nag
5.0
Feb 2025

Welcoming and comfortable. A beautiful and comfortable cottage with all required amenities. The host is super kind and helpful. Definitely a good choice!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Deane Cottage
Dear Glynnis Thank you so much for your review. You could not give me a bigger compliment than to say that I am kind; thank you so very much. Kindest regards Julia

Cecile L
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Excellent. I will definitely come back again. Friendly hostess and lovely cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Deane Cottage
Thank you so much, Cecile. I look forward to seeing you again. Kind regards, Julia

Kerryn D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Clean, comfortable, well equipped and a friendly host. Deane Cottage was very well equipped and there were even some books to read. The host is very friendly and welcoming and even though we were just there for a quick overnight stay, we were very impressed. I was so pleased there was WiFi available because I needed to do some work while I was there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Deane Cottage
Hi Kerryn Thank you so much for your nice review, I really do appreciate it. I’m glad that you could also get some work done. Hope to see you again in the future. Kind regards Julia

Jan B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Fantasties, skoon, luuks! Baie lekker, sal beslis weer teruggaan. Baie aandag gegee aan klein ekstras.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Deane Cottage
Baie dankie.

Erika V
1 nag
5.0
Jan 2025

Was beste waarde vir geld en baie bly ons het trip vanaf Stilbaai onderbreek. Heerlik tuisgegaan, rustige, mooi omgewing. Als wat jy nodig het, baie netjies en mooi gemeubileer. Sal beslis weer daar tuisgaan. Die gasvrou is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Deane Cottage
Baie dankie. Bly dat julle lekker kon oorslaap en rus. Sien uit om julle weer te sien. Vriendelike groete Julia

Marli L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lovely cottage. Baie oulike plekkie! Alles is baie goed ingerig, van goeie kwaliteit, en mooi. Dit is wonderlik dat jy jou eie tuintjie het, en die versameling boeke beskikbaar was 'n unieke toevoeging. Ons sal definitief dit weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Deane Cottage
Hallo Marli Baie dankie vir jou mooie terugvoer. Ek is altyd so bly as my gaste die boeke geniet; ek is self baie lief vir lees. Vriendelike groete Julia

Attie B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Feb 2025

Baie lekker verblyf vir 'n kort sakereis. Deane Cottage het in al my behoeftes voorsien vir 'n kort sakereis. Die ontvangs deur die gasvrou was baie vriendelik en ek is ingelig oor alles wat ek moet weet tydens my verblyf daar. Dit is baie lekker stil daar teenaan die natuurreservaat. Die eenheid is ook toegerus met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinet V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Baie rustig en aangenaam. Dit was heerlik om na 'n lang dag op die pad by so lieflike oase aan te kom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Deane Cottage
Baie dankie, Reinet. Bly julle kon lekker rus. Vriendelike groete, Julia

Adrian H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Enjoyable. It was great but I feel that an aircon is necessary in the main room. Maybe put the picture of Deane Cottage on the web and not the main house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Deane Cottage
Dear Adrian, Thank you so much for your feedback. Regards, Julia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Julia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 157

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deane-laan 31a, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba0b2a69de38d396e1f7deab41254c9d6502e27d304357665dc8376049863370c8bcc97b150f39478bd6384657cd1fbc6318?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 3 mense 157 5 1 5 31a Deane Avenue Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.09568039812 26.222394146025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang