Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Wilge

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wilge, Nuy-vallei, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

De Wilge is 'n 4-ster-eiendom in die skilderagtige Nuyvallei op 'n werkende sitrusplaas met asemrowende uitsigte oor die majestueuse Langeberge.

Verblyf bestaan uit 6 eenhede wat geskik is om tot 18 gaste te akkommodeer. Die 3 luukse selfsorgkothuise bied elk 2 slaapkamers, 'n privaat patio met houtvuur-bubbelbad/jacuzzi en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die 3 slaapkamers in die Manor House is standaard dubbelkamers, elk met 'n en suite-badkamer.

Ander kenmerke sluit in gratis WiFi, TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, binnenshuise kaggels, braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad en 'n volledig toegeruste kombuisie wat 'n skottelgoedwasser insluit.

Gaste is welkom om op die plaas te stap of fiets te ry. Doendinge in die omgewing sluit wynproe, jenewerproe, olyfproe, wildritte, die Groot 5, perdry en visvang in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ray-anne S
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and beautiful. Amazing accommodation. The place was cool inside; I did not even have to use the aircon. The place is beautiful...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Raymond K
Besigheidsreis
5.0
Vriendelik ontvang. Ruim en met ongelooflike uitsig. Baie aangenaam en ruim. Heerlike geriewe en plaasomgewing.
Feb 2025
Marzette B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en spesiaal. Baie lekker gebly. Sal beslis weer gaan. Netjies, groot en privaat. Mooiste omgewing en uitsig!
Feb 2025
Johann B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike kuier, volgende keer bly ons beslis langer! Heerlik gebly in 'n baie netjiese en privaat eiendom. Gasvrou en personeel was ook baie vriendeli...
Sien meer
Jan 2025
Michael S
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Amanda was an unbelievable host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • De Wilge, Nuy-vallei, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Wilge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wilge, Nuy-vallei, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d7c071edc0468240d9af1359e85a2e02df58ff2378b17ada3e098f08109a2572d3cc83bd4ec4c856bd54f14f14eae88904b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 De Wilge Nuy 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.682772789351 19.600177025795

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang