Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Pastorie Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cypress-straat 1, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Vanaf R575 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Oude Pastorie is die oudste huis in die dorp en was die eerste pastorie van die NG Kerk in Victoria-Wes.

Verblyf beskik oor 5 kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Daar is een kamer met 3 enkelbeddens, een enkelkamer, een kamer met 'n dubbelbed en 2 kamers met driekwartbeddens. Elke kamer het 'n privaat ingang, 'n waaier, elektriese kombers en tee- en koffiemaakgeriewe. Ons het 'n TV-kamer met 'n kaggel vir die koue winters. Ons bied ook veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n speelgrond vir kinders.

Die eienaar is 'n teler van skoupluimvee en ons vind dat die gaste daarvan hou om dit te ervaar aangesien dit heelwat verskil van jou gemiddelde instansie. Daar is ook 'n speelplek vir die kinders om hulself te geniet.

Ons is stapafstand vanaf staproetes, die Apollo-teater, Distrikmuseum en restaurant. Ons bedien 'n lekker Karoo-aandete (moet vooraf bespreek word) en ontbyt. Middagete pakkies op versoek. Ons maak ook voorsiening vir klein groepe.

Neem asseblief kennis dat ons nie kredietkaartfasiliteite op die perseel het nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 353 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Andre H
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het lekker geslaap by De Oude Pastorie. Ons het heerlik oornag by De Oude Pastorie. Die gasvrou is baie vriendelik en akkommoderend. Die eenheid h...
Sien meer
Feb 2025
Marna N
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly in baie interessante en geskiedkundige huis! Net 1 nag oornag, maar sou meer van omgewing wou sien en sal weer gaan. De Oude Pastorie het...
Sien meer
Jan 2025
Hugh V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige en veilige omgewing. Goed uitgerus vir die verdere reis na Klerksdorp. Goeie ontvangs gekry.
Jan 2025
Petrus Coenraad B
Gesin met klein kinders
5.0
Aangenaam. Baie veilig en stil. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.
Jan 2025
Adriaan D
5.0
Rustig. Baie netjiese plek en vriendelik ontvang.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rhonnie & Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 353

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Cypress-straat 1, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Gaste dink De Oude Pastorie Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 575
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 575
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cypress-straat 1, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0356dd9e4a3380c995d5f8f809415c514ee7def4aa567339ca05c5e36cbea28abfde5cdffa8ee8d5e07464c3b6fad324db1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag, vir 2 mense 353 5 1 5 1 Cypress Street Victoria-West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -31.40371281385 23.10666063691

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang