Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paternoster's De Oude Muragie

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Malmokstraat 4, Paternoster, Wes-Kaap, 2010, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Paternoster se De Oude Muragie skuil op 'n duin in Paternoster, sowat 100 m van die strand af. Hierdie pragtige kothuis dateer uit die laat 1800's en is in 2007 deur mnr. Theo Jordaan gerestoureer.

Ervaar die bekoring van 'n vissershuisie wat sy oulike atmosfeer behou met 2 ruim slaapkamers, aparte badkamers en 'n oorspronklike kaggel, ten spyte van die moderne meubels. Die huis is toegerus met alles wat jy nodig het om lekker te kuier.

Geniet skemerkelkies op die houtdek wat uitkyk oor die ongerepte duin in die wete dat die Khoisan hul skulpvis omtrent 2000 jaar gelede op daardie presiese plek geniet het. Die patio en braai-area is ideaal vir kuier.

Hierdie deel van die land is altyd mooi, maar nog meer so tussen Augustus en Oktober wanneer sy veldblomprag met dié van die Namakwaland meeding.

Doendinge in die omgewing sluit fietsry, E-fietse, kajak, vlieërbranderry, snorkel, skubaduik, vlieërvlieg en voetslaan in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 131 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Elsje N
Saam met vriende
5.0
Vervagtinge oorskry. Ons is baie vriendelik deur Charlene ontvang. Netjies en oulike huisie met soveel karakter - het my laat terugdink aan die huisie...
Sien meer
Feb 2025
Hester K
Saam met vriende
5.0
Wonderlike naweek geniet en veral die geskiedenis rondom die ontstaan van huisie. Ons het regtig baie lekker gebly, tuis gevoel en die geriewe en neth...
Sien meer
Des 2024
Aletta D
Saam met lewensmaat
5.0
Wat uitstekend, julle kan gerus weer boek. Ons het baie lekker gebly, was goed ontvang, sal graag weer bespreek.
Des 2024
Elizabeth M
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful long weekend. Wonderful hospitality and a lovely place near the beach. It was the cheapest in the cost of our stays and much ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Susan V
Gesin met tieners
5.0
Onvergeetlik! Pragtige huisie met soveel karakter, als wat jy nodig het vir 'n heerlike kuier! Ons sal beslis weer daar gaan bly as ons Paternoster to...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 131

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Malmokstraat 4, Paternoster, Wes-Kaap, 2010, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paternoster's De Oude Muragie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Stort- of badstoel
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Malmokstraat 4, Paternoster, Wes-Kaap, 2010, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYe9aRxrqbX1XWhLm8OOYOgbVhrmk9Q3SFNv9qd0xzKPV4miOki?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) 131 5 1 5 4 Malmok Street Paternoster 2010 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -32.806951236803 17.897370245369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang