Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 391 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Louise J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantasties asemrowend. Ons het dit ongelooflik baie geniet, die wooneenheid is baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ontspannend, gasvry, vriendelik en rustig. Die 1 nag verblyf was baie aangenaam, maar te kort. Volgende keer bly ons langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus F.j. K
1 nag
5.0
Feb 2025

Soos voorheen weer baie lekker gekuier. Ek dink dit was al my 4de keer dat ek De Oude Meul besoek het en sal een van my gunsteling oorslaap plekke bly, en die restaurant is 5 ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayla P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Excellent, comfortable and affordable. Very warmly welcomed and shown around the property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandria V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gemaklik. Gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vera V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie netjies, skoon en vriendelike diens. Baie netjiese, skoon plek. Pragtig om te sien. Dankie vir die braaier wat voorsien is. Blitz was net belaglik duur, R100. Hout was billik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rose H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lovely family friendly resort. Lovely overnight stop, with plenty of activities for kids. Although a short distance from the main town, it was still en route to major tourist attractions. Staff were friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celize E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig en baie mooi met 'n heerlike restaurant met baie lekker kos. Ons het baie lekker gebly. Alles wat mens nodig het en dit is naby aan die Cango volstruis plaas, Cango grotte en Buffelsdrift game lodge waar mens kan olifante interaksie hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ike L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker rustig. Baie mooi! Ons het dit ongelooflik baie geniet! Ons sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mgr/ Bestuurder Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 391

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R1 080
R 1 080 R 864
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 080
R 1 080 R 864
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op pad na die Cango Grotte, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71d2d1446b7b91afbd41bafe338c68ecdc33b7368936092331fc88d78e8871e8b28a900cf42e2f8f0327c2e97276a9570fde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 080 nouVanaf R864 per nag (plek vir 2) 391 5 1 5 On Route to Cango Caves Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.459694623115 22.253108024597

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456