Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Meester Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Geran Grove 48, Treasure Beach, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Oude Meester Gastehuis is op Treasure Beach geleë. Treasure Beach is een van die min afgesonderde strande. Dit is ideaal vir visvang of om net te ontspan. Die gastehuis is 300 m bokant die see geleë en bied panoramiese uitsigte oor 'n veilige, ongerepte strand.

Dié gastehuis is ideaal vir 'n gesinsvakansie of rustige verblyf. Die winkelsentrums is 10 minute se ry vanaf die gastehuis.

De Oude Meester Gastehuis het vier slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Drie slaapkamers kyk na die see. Die smaakvol versierde slaapkamers is toegerus met baie gemaklike dubbelbeddens vir gaste om aan die slaap te raak met die strelende geluid van die see en wakker te word met die natuur in sy glorie. Dit het 'n volledig toegeruste kombuis en knus sitkamer. Dit is 'n ideale huis met al die noodsaaklike geriewe soos TV in elke slaapkamer (DStv), mikrogolfoond, yskassie, ketel, broodrooster, strykyster en strykplank, waaier, braai-area (BBQ), en onderdakstoep om te luier. Daaglikse skoonmaakdienste met vars handdoeke word voorsien.

Die Gastehuis kan ook bespreek word as 'n selfsorgkothuis met 2 slaapkamers met kombuis-eetkamer en sitareas. 'n Tussendeur skei en verdeel dit in 2 selfsorg-eenhede.

Dit is ook 'n ideale plek vir klein besigheidsgroepe van tot 6 mense vir besigheidskonferensies. Etes kan gereël word mits dit vooraf gereël word. Veilige parkeerplek op die perseel word ook voorsien. Soms besoek dolfyne ons strand. Vir die avontuur-entoesias, stap 'n wandeling teen die 300 trappe af, deur die ruigtes na die strand en geniet die ekosisteem.

Daar is ook 'n oopplan-selfsorgateljee beskikbaar. Dit het 2 dubbelbeddens, 'n en suite-badkamer, 'n kombuis en 'n knus privaat omheinde patio met 'n braai-area. Die see-uitsig is net vanaf die patio.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 139 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Simarno C
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. Very peaceful and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Happiness N
Saam met vriende
5.0
Great. Great place, warm welcome. Staff were helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Darryl S
Gesin met tieners
5.0
Excellent! From start to finish, Lenora was an absolute gem of a hostess! Even willing to assist me to move some of my large items with...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Lereece K
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed. Great value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Lukas En Milda O
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Baie skoon en netjies. Pragtige uitsig en uitstekende, vriendelike gasvrou.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 139

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • St. Geran Grove 48, Treasure Beach, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink De Oude Meester Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Geran Grove 48, Treasure Beach, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5NWJmMzI1LWE0ZmEtNDkxOC05NmQzLWVhNTBiMDBkYjAyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 139 5 1 5 48 St. Geran Grove Treasure Beach 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.951708902951 30.99247187376

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang