De Minimalist House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roosstraat 281, Clarens, 9700, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
de Minimalist House is 'n bekoorlike gastehuis geleë in die dorpie Clarens, bekend as die 'Juweel van die Vrystaat. Daar is verskeie winkels en kunsgalerye in die nabygeleë dorpsplein.
Die huis is hoofsaaklik van herwonne boumateriaal gebou. Jy sal hierdie gevoel kry wanneer jy deur ons hoë-volume voorportaal met rustieke vloere stap. Die gepleisterde, maar onafgewerkte vloere loop deur die huis en gee dit 'n eenvoudige industriële gevoel, maar steeds 'n warm gevoel.
Verblyf word gebied in 3 privaat gastekamers naamlik: Room Faith, Room Hope en Room Love. Elke kamer is ingerig met 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Gaste kan 'n gemeenskaplike kombuis, eetkamer en sitkamer deel. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond en ketel. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 8. Die sitkamer het rusbanke en 'n staande waaier. Die huis is toegerus met gasverwarmers en 'n houtkaggel/kaggel.
Daar is baie doendinge om in Clarens te geniet, soos staproetes, fietsryroetes en watervlotvaart.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sam Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 116
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Roosstraat 281, Clarens, 9700, Vrystaat
- Gaste dink De Minimalist House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roosstraat 281, Clarens, 9700, Vrystaat