Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Denne Country Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, De Denne Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 404 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

De Denne Country Guesthouse is in Oudtshoorn geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy staproetes, museums, skilderagtige roetes en ikoniese besienswaardighede wat die Kangogrotte en die Volstruisplase insluit. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die bruisende stadslewe.

Verblyf bestaan uit 20 eenhede wat geskik is om tot 42 gaste te akkommodeer. Die eenhede wat aangebied word sluit in Deluxe Suites, Tuin Suites, Familie Suites wat ook dien as selfsorg eenhede, 2 Slaapkamer Familie Suite, Standaard Suite en Supreme Suites. Al die kamers is toegerus met gemaklike koningin- of koninggrootte-beddens, 'n badkamer met 'n stort, bad of albei, 'n privaat ingang en 'n stoep wat uitkyk oor welige grasperke. De Denne Country Gastehuis word nie deur beurtkrag geraak nie, aangesien al ons eenhede aan omskakelaars gekoppel is.

Geriewe op die perseel sluit 2 swembaddens, veilige parkeerplek en 'n restaurant in. Gaste is ook welkom om die doendinge op die perseel te geniet wat voëlkyk, fietsry, begeleide staptogte en swem insluit.

Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit wynproe, wildritte, wildkyk, begeleide staptogte, fietsry en bergfietsry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Gert J K
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Fantastiese uitsig vanaf die stoep, kamers goed toegerus, wonderlike vriendelike personeel.
Jan 2025
Nikki E
Gesin met tieners
5.0
Uitsig pragtig, verblyf self is so mooi en netjies! Pragtige plek met wonderlike personeel!
Jan 2025
Nikki E
Gesin met tieners
5.0
So rustig, skoon en die personeel baie vriendelik en behulpsaam! Absoluut 'n aanbeveel!
Des 2024
Nikki E
Gesin met klein kinders
5.0
Absoluut 'n moet kuier as jy in Oudtshoorn omgewing is! Pragtige plek en diens is uitmuntend! Kamers is ruim en restaurant se kos voortreflik!
Des 2024
Marina L
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n fees om in so netjiese, goed toegeruste plek te oornag. Pragtige omgewing. Ons het baie lekker gekuier, dankie!
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • R328, De Denne Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Denne Country Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 404
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 404
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, De Denne Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a1c41789f0a02bdccfd0a32a09731e795d92a8f0f82bfbb8b6fe8e81bc8826283685c748b38993f5df0c6577a08aff02c4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 404 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 De Denne Farm Off the R328 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.667099545219 22.125960169311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang