Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dassie Paleis

  • Kapasiteit: 73 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Van Tonder- en Spoorwegstraat 211, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R480 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dassie Paleis bied 'n bosveld-oord-ervaring met baie voëls en pragtige inheemse flora tussen granietheuwels in Brits in Noordwes Provinsie.

Die naam van die gastehuis is afgelei van die honderde Dassies of Rock Hyrax wat in die velde en koppies rondloop. Dassie Paleis bied aan sy gaste 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies en bestaan uit tweebed-eenhede, chalets, 1 huise en slaapsale.

Daar is 'n natuurlike tuin waar gaste kan ontspan en die voëls kan bewonder, 'n swembad vir die warm en lui middae, 'n speelgrond vir kinders asook 'n trompolien.

Dassie Paleis bied verskeie geriewe waaruit gaste kan kies, insluitend 'n lapa-funksiesaal. Dassie Lapa spog met 'n asemrowende kapel met oorhangende rotse wat jou droomtroue verseker.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
3.9
Gaste se hoogtepunte
Sello Josias M
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect value for money. Perfect, quite and cool place perfect for relaxing and resting. The kids can't stop talking about it; they say...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Annelize J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en definitief die moeite werd om weer te gaan. Ons sal vir seker weer teruggaan, ons het dit baie geniet. Dit was so kalm en rustig, 'n le...
Sien meer
Des 2024
Johan W
Besigheidsreis
5.0
Ek het in die omgewing gewerk en net geslaap. Ja, baie lekker, alles was soos beskryf. Ek wag egter nog vir my deposito om terugbetaal te word.
Feb 2024
Ilze P
Gesin met klein kinders
4.6
Rustigheid. Ons het lekker gebly en veilig gevoel.
Sep 2024
Chantell V
Gesin met klein kinders
4.2
Rustige plek. Dit is 'n aangename plek. Kliëntediens is uitstekend.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Johanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Hoek van Van Tonder- en Spoorwegstraat 211, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Dassie Paleis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Brits Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R 480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 480
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 73 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Van Tonder- en Spoorwegstraat 211, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfNvycSrbyoCgfwXUpgomvsN12ki9vGl2Fddtgnm8xiP4yuS44M?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag, vir 2 mense 63 5 1 4 Corner Van Tonder Street and Spoorweg Street 211 Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -25.631824429849 27.804825416008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang