Darosan Guest House
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Albatros Street, Aviary Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Darosan Guest House is in die bekoorlike dorpie Newcastle in Kwazulu-Natal geleë en bied gaste ruim en gerieflike verblyf. Die gastehuis bied 'n gerieflike basis om die dorp se historiese besienswaardighede te verken of 'n oornagplek vir gaste wat deur die dorp gaan.
Verblyf bestaan uit 8 individueel versierde kamers wat slaapplek het vir 2 tot 4 gaste. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer en sluit lugversorging, 'n TV met satellietkanale en stroomtoepassings, 'n lessenaar, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. 'n Stewige ontbyt kan gereël word teen 'n ekstra koste per persoon, saam met ander etes teen verskillende pryse vir korporatiewe reisigers.
Die eiendom spog met 'n gedeelde swembad om 'n verfrissende duik in te neem op warm dae, 'n lapa-area met braaigeriewe, 'n oulike tuin, komplimentêre WiFi en gratis veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Luyanda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 24 Albatros Street, Aviary Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Darosan Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Newcastle KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Albatros Street, Aviary Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang