Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Damas

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kildanaplaas, Brandwacht-weg vanaf die N1, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Damas is geleë tussen die prentjiemooi Brandwacht-vallei wingerde aan die voet van die manjifieke Brandwacht-berge. In die middel van die Breederivier-wynlande kan gaste die skoonheid van die grootste wyndistrikte in Suid-Afrika ontdek. Damas is net 5-minute se ry vanaf Worcester en net meer as 'n uur se rit van Kaapstad.

Damas word beskou as een van die beste plekke in die streek, of dit nou vir 'n troue, konferensie of gastehuis is.

Damas-gastehuis bied stylvolle 3-ster-verblyf met 10 en suite-eenhede en 1 gesinseenheid in 'n veilige omgewing. Alle eenhede het berguitsigte vanaf stoepe wat na die tuin lei. Daar is veilige parkeerplek naby aan die eenhede. Gaste kan 'n à la carte-ontbyt in die eetkamer op die perseel nuttig.

Elke gaste-eenheid is privaat en individueel versier en toegerus met DStv, koffie- en teemaakgeriewe, verwarmer, dakwaaier en lugversorging. Alle kamers het WiFi.

Die kalm omgewing en persoonlike aandag van die eienaars maak elke besoek aan Damas 'n wonderlike ondervinding.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marius M
Gesin met tieners
5.0
The stay was very pleasant. The stay was very pleasant; the only downside was that we did not know that the restaurant was closed over ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Jc R
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker stilte gehad op die plaas en Damas geniet met ons vriende en familie. Was net daar vir een aand gewees, en het dit geniet.
Feb 2025
Riette J
5.0
Goeie keuse om daar oor te slaap. Lieflike plekkie. Skoon, netjies, personeel is vriendelik.
Jan 2025
Robyn T
Gesin met tieners
5.0
Great stay, lovely hosts, excellent breakfast. Great value! See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Medal Paints J
Besigheidsreis
5.0
Pleasant indeed. Staff friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Andries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Kildanaplaas, Brandwacht-weg vanaf die N1, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Damas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kildanaplaas, Brandwacht-weg vanaf die N1, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd2afdc2d464851a281841e4378b5b91e3943d2157ed94e948c32cf62445827ab6372f5e687e64bf844e3cf95ba089684dd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 Kildana Farm Brandwacht Road off the N1 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.614324111917 19.407731473541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang