Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Damara Mopane Lodge

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 23 Jan 2025 tot 31 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 120 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Damara Mopane Lodge, Khorixas, Twyfelfontein, 0000, Kunene
  • Vanaf R4 568 R3 883 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Damara Mopane Lodge is gebou in 'n halfsirkel van paaie onder Mopane-bome wat na 'n swembad in die middel lei. Die lodge is innoverend ontwerp, en elke chalet het sy eie tuintjie wat met groente beplant is. Die lodge is 25 km vanaf die dorp Khorixas geleë, op pad na die Twyfelfontein UNESCO Wêrelderfenisgebied van unieke rotsgravures.

Die hoofgebou en chalets van die lodge lyk soos 'n Afrika-dorpie. Die mure is versier met kopieë van die rotsgravures by Twyfelfontein. Gerieflike B&B-verblyf word aangebied in 60 chalets, elk met sy eie tuin, omring deur 'n lae muur. Elke chalet het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die lodge bied 'n restaurant en 'n wonderlike stoep buite wat oor die tuin uitkyk, en 'n vreugdevuur in die aande. Die kroeg kyk uit oor die swembadarea. Die tuine by die lodge verskaf vars bestanddele vir aandete, wat bestaan uit 'n voorgereg gevolg deur 'n heerlike buffet. 'n Hoogtepunt aan die einde van die dag is om die heuwel te bestyg na 'n uitsigplatform vir 'n uitsig oor die Mopane-bosveld, verlig deur die ondergaande son. Dit is die ideale plek vir 'n skemerkelkie. Die lodge inkorporeer die gees van Damaraland en die Damara-mense.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 44

Resensies 113

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Damara Mopane Lodge, Khorixas, Twyfelfontein, 0000, Kunene
  • Gaste dink Damara Mopane Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kunene Namibië
Vanaf R4 568
R 4 568 R 3 883
per nag, vir 2 mense
Vanaf R4 568
R 4 568 R 3 883
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 120 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Damara Mopane Lodge, Khorixas, Twyfelfontein, 0000, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA891ea58decdc8810bb26e696ccef886a07dcbc34626f02a5243ed566bd09c9903c4fac6bdcb3431b471dac7ea6450a6c7906?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 568 nouVanaf R3 883 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Damara Mopane Lodge Khorixas 0000 Kunene 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -20.301751906487 15.174844457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang