Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dam 'n Devine

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Crane-rylaan 3206, Parys Gholflandgoed, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dam 'n Devine is in die idilliese Parys Golf & Country Estate in Parys geleë. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Die huis is ideaal vir gholf-entoesiaste en gaste wat op soek is na 'n wegbreek op 'n rustige, veilige landgoed. Die huis is by 'n dam geleë waar gaste lekker kan roei of visvang.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Al die slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens. Die hoofslaapkamer het 'n TV met volledige DStv-kanale. Daar is 2 badkamers met storte en die ander een het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die eetarea het sitplek vir 7 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n muurgemonteerde platskerm-TV met volledige DStv-kanale het. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Die leefarea maak oop op 'n lieflike stoep met stoepmeubels buite, 'n piekniektafel en braaigeriewe. Die patio kyk uit oor die omheinde tuin en die dam. Daar is ook 'n swembad waar gaste in die somermaande kan afkoel. Visstokke, boeke, 'n babamonitor, speelgoed, kano's en 'n gholfkarretjie is ook beskikbaar.

Wild soos springbokke, rooibokke, duikers, hase, tarentale, marmotte, patryse en pragtige voëls word ook op die landgoed aangetref.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Gerda L
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker gerus. Baie lekker gebly. Veilig vir die kleinkinders met die heining by die dam. Huis is lekker groot en ruim.
Des 2024
Shelley V
Saam met vriende
5.0
Absolutely stunning! What a beautiful house, fully equipped with everything you could possibly want. Beautiful setting, quiet and very ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Karl H
Gesin met tieners
5.0
Baie geniet. Als was perfek gewees.
Feb 2024
Muggie V
Gesin met tieners
4.8
A fantastic getaway option. Great house with everything you might need. A wonderful stay, the house has everything a family might need ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Zoliswa M
Saam met vriende
4.8
Beautiful, peaceful place with everything you need. The house is awesome, pictures don't do justice. Definitely going back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Blue Crane-rylaan 3206, Parys Gholflandgoed, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Dam 'n Devine het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Crane-rylaan 3206, Parys Gholflandgoed, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAT7nTOHo283CaV8NyVkR1cK1fDYdPqCljSbiElop8E28oy3mKPl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6) 45 5 1 5 3206 Blue Crane Drive Parys Golf & Country Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.882826856169 27.483363904476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang