Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dam Adventure and Relax

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Damsig 8, Kungwini Country Estates, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dam Adventure and Relax is in Kungwini Country Estate geleë wat minder as 700 m vanaf die Bronkhorstspruitdam geleë is.

Dam Adventure and Relax beskik oor 2 eenhede wat geskik is om tot 6 gaste in totaal te akkommodeer.

Hierdie woonstel op die boonste verdieping beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer op die onderste verdieping. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lugversorging. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 2 enkelbeddens in die sitkamer op die boonste verdieping, so hoewel die woonstel ideaal is vir twee kan dit ook 4 akkommodeer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, breekware en eetgerei asook 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het 'n TV met 'n DVD-speler. Daar is geen DStv nie, jy kan net flieks van 'n eksterne kyk. Die woonstel lei na 'n patio met 'n draagbare braai.

Die The Kungwini-kamer is toegerus met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n koffie- en teeskinkbord in. Daar is veilige onderdakparkeerplek vir gaste binne die kompleks.

Die landgoed het 'n gratis bootloods na die Bronkhorstspruitdam en visvangplekke.

Besienswaardighede in die area sluit Anton Smit Beeldepark, Fo Guang Shan Nan Hua Tempel en Bronkies Natuurreservaat in. Kungwini-bergfiets- en voetslaanroetes asook 4x4-roetes is 3 km ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Damsig 8, Kungwini Country Estates, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Gaste dink Dam Adventure and Relax het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Damsig 8, Kungwini Country Estates, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD7BTaHx9rnqogf35hV1yHP4Zz9WBwaKVhueqlziQGc9jeutUc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 8 Damsig Kungwini Country Estates 1020 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.8883887 28.7066804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang