Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

CSkulpie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa Fontana, Lutie Katz-rylaan, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 980 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

CSkulpie is 'n juweelwoonstel, ideaal geleë op die eerste verdieping van die Villa Fontana-kompleks in die kusdorpie Yzerfontein. Dit is stapafstand van die see en verskeie eetplekke af.

Die eenheid is smaakvol gemeubileer en bied slaapplek aan 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n aparte badkamer met 'n bad en stort. Daar is 'n enkelbed in die leefarea. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring. 'n Haardroër word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n oond, 'n vierplaatgasstoof, 'n mikrogolfoond, lugbraaier, 'n yskas-vrieskas, 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Ander geriewe sluit 'n ruim eet- en leefarea, en 'n stoep met 'n gasbraai en pragtige see-uitsigte in.

Die woonstel het 'n slim-TV en gratis WiFi. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel en gaste moet reël indien hulle meer parkeerplek benodig. Wi-Fi is beskikbaar tydens beurtkrag.

CSkulpie is naby koffiewinkels, eetplekke, staproetes en die strand geleë. Dit is ook 19 km vanaf die Weskus Nasionale Park, 11 km vanaf die Tienie Versfeld Natuurreservaat en 17 km vanaf die Buffelsfontein Wild- en Natuurreservaat.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Villa Fontana, Lutie Katz-rylaan, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • Gaste dink CSkulpie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 980
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 980
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa Fontana, Lutie Katz-rylaan, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA505b816aab668ffcd6b6ce1bcf4d23ffc588ba3a82c254ecd903ddfa45806f3b08e9e1df524dfb4ee8aa09907a5df16bbcf6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 Villa Fontana Lutie Katz Drive 7531 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.349188796832 18.152825661999

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang